Amy Ryan

Amy Ryan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amy Beth Dziewiontkowski[1][2]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Ryan (gebore 3 Mei 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gone Baby Gone (2007), Win Win (2011), Escape Plan (2013), en Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) (2014).

  1. [1] Geargiveer 31 Oktober 2014 op Wayback Machine
  2. "Wyborcza.pl". Wyborcza.pl (in Pools). 1 Januarie 1980. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2018. Besoek op 23 Mei 2017.

Developed by StudentB